Garri Kasparof

Garri Kasparof
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Garri Kasparof in 2007

Naam Garik Kimowitsj Weinstein
Alias Garik Kimowitsj Kasparof
Geboorte 13 April 1963 (1963-04-13)
Bakoe, Azerbeidjanse SSR, Sowjetunie (tans Azerbaidjan)
Nasionaliteit(e) Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (tot 1991)
Vlag van Rusland Rusland (sedert 1992)
Vlag van Kroasië Kroasië (sedert 2014)[1]
Titel Grootmeester (1980)
FIDE rang No. 2812 (November 2018) [inaktief]
Beste gradering 2851 (Julie 1999, Januarie 2000)
Wêreldkampioen 1985–1993 (onbetwis)
1993–2000 (klassiek)

Garri Kimowitsj Kasparof (Russies: Га́рри Ки́мович Каспа́ров; gebore 13 April 1963 as Garik Weinstein[2] in Bakoe, Azerbeidjan) is 'n skaak-grootmeester en voormalige amptelike wêreldkampioen van die wêreldskaakfederasie FIDE (1985–1993), skrywer, politieke aktivis en medestigter van die Russiese buiteparlementêre opposisiebeweging Solidarnost. Hy word deur vele beskou as die beste skaakspeler van alle tye.[3]

  1. "Chess champion Garry Kasparov granted Croatian citizenship". The Guardian (in Engels). London. 28 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020.
  2. Garry Kasparov on Garry Kasparov, part I, 2011, ISBN 978-1-85744-672-2, pp. 16–17
  3. "Most experts place [Bobby Fischer] the second or third best ever, behind Kasparov but probably ahead of Karpov." – Obituary of Bobby Fischer, Leonard Barden, The Guardian, 19 Januarie 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search